O wee, die Weduwee!

Vanaand kom hy vir die eerste maal koffie drink…sy wag al jare hiervoor. Hy moet tog net nie agterkom sy is stokoud nie. Sy lyk nie oud nie, voel nie oud nie en beskou haarself beslis nog nie as oud nie! Maar haar oë gaan agteruit. Ai, waar is die dae wat sy ‘n naald op haar mat kon raaksien? Dit gee haar ‘n idee…

Sy gaan soek ‘n fyn naald in haar naaldwerkmandjie, sit dit aan die voet van haar koffietafeltjie neer en wag haar aspirant-vryer iin.

Die kuiertjie vlot goed (dis nou, totdat sy haar troefkaart speel!)

“”Maar is dit tog nie ‘n naald daar op my mat nie?”

Sy sit haar koffiekoppietjie neer, gee twee treë vorentoe om die naald op te tel en slaan neer oor die koffietafeltjie!

7 thoughts on “O wee, die Weduwee!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s