Home

Latest from the Blog

Terugflitse

Baadjiestraat

Teen die tyd wat die laaste smeulentjie rook uit die uitgebrande Wendy van Baadjiestraat sy lê gekry het, het die Overbergers reeds snuf in die neus gehad. Eintlik was dit Seegogga wat die daais gerol het, twee twees gekry het en ‘n paar knope later het sy ons almal op hol gehad. Toortsie het meer…

Die ding in my ouma se kas

Dit pla my al lankal, dié ding in my ouma se kas! Dis silwer en plat en oordadig met fyn strepies versier behalwe vir die blink blokkie waarop daar net ‘n naam staan.  Dis ook fyn ingegraveer…Deon. Wat is die plat silwer momentum? Waarvoor is dit gebruik?Wat is binne?Wie s’n was dit? Ouma is nie…

Raai wat? Dis Kerstyd op Rebus!

Aalsie se kersgeskenke is netjies gestrik en rangskik. Die appelkosies is ryp en daar word met ywer ingelê. Elke denkbare lugdigte flessie word ingespan. Dit word met flair langs Bredasdorp se heuningflesse (blinkvet en rond) uitgestal. Rebus. Die plek van rooiwang appelkose en heuning? Dit lyk darem nie of daar glasflessies onder hierdie strikke is…

Get new content delivered directly to your inbox.