
Latest from the Blog
Terugflitse
BASUINFEES OP ELIM
VOLKSMUSIEK IN AKSIE OP ELIM IN DIE OVERBERG Op 4 Oktober vanjaar het Neels Boonzaaier die VLV-tak ingelig oor volksmusiek. Elim se basuinfees is ‘n sprekende voorbeeld hiervan. 38 basuinorkeste, 8 dirigente (waarvan 1 uit Duitsland), eerwaarde professor doktor Karel Thomas August wat die diens lei en die ganse sendingdorpie sit vier ure bankvas op…
Die Goue Vroue Hou Partytjie op Rebus!
Die Goue Vroue is ‘n groepie verbeeldingryke dames wat wonderlike avonture saam beleef in die kuberruim. Hulle het al met ‘n vlieënde tent om die wereld getoer, met ‘n luukse strykyster plesierboot die oseane verken, Jumanji in Afrika gespeel, deur die ruimte getoer, partytjie gehou saam met ABBA en nog baie ander avonture beleef. Hulle…
Die Goue Vroue Hou Vakansie
Die Goue Vroue is ń groepie bloggers wat saam aan spesiale stories skryf. Indien jy mettertyd al die skrywes saam wil lees, en wil uitvind hoe die Goue Vroue beland waar hulle nou is, gaan loer in op die link:https://fresh.inlinkz.com/party/a844ec34c0574957a27ccdce16e2a94d Die Noordpool se koue is die lààste ding wat die Goue Vroue nou nodig het. …
Get new content delivered directly to your inbox.