Sag, liefdevol,talentvol. ‘n Aantreklike vrou met silwergrys hare weggebind in ‘n slap Franse vlegseltjie.
Ons sit om die lang tafel en naaldwerk doen. Sy brei en ek borduur. Toe laat val ek my naald! Sien dit nêrens. Begin ‘n ander een soek maar nee, die weduwee sit haar selflitsliggie aan en ons begin – dié keer met albei se selfoonflitsies – soek. En daar lê die naald…tussen my voete!
Die namiddag gebeur dit wéér. Selle storie.
En toe die dit tyd raak vir uitmekaarspat is haar bril soek. Ons soek nóú nog haar bril!
Jammer mens kan nie ń bril bel nie, sou baie gehdlp het.
LikeLiked by 1 person
Ja😄
LikeLiked by 1 person
Ai toggie nou sal die flitsies nie help nie want die oge kannie sien sonder die bril nie.
LikeLiked by 2 people
Ja,siestog man!
Terloops, die bril is gevind…in een van die ander borduurders se sak( eers laat die vólgende dag)!
LikeLiked by 1 person
Ek kan die prentjie nogal voor my sien afspeel.
LikeLiked by 2 people