Wegbreek. Kuier. Vriende.
Stoepsit. Strandloop. Braaivleisvuur.
Kerriekos. Skaapboud. Koek.
Onpretensieus. Lekker jý wees. Óns wees.
Brakkies wat skimp vir ‘n stukkie kos.
Wat ‘n lekker lekkerte!
Vriende en familie so saam.
‘n vars herinnering.
En dan die verrassing..
‘n Jong bokooi én boklam wat tussen die suurvye kom wei.

En in die sand
Die name van Goue Vroue
van Rebus se Kammaland.
Dus regtig spesiaal Letty-Ann!
LikeLiked by 1 person
Dankie,Seegogga.
LikeLike
Julle klompie is super oulik!!!
LikeLiked by 1 person
Tx.♥️
LikeLike
Die blessings is mos in die klein wonderwerkies wat jy genoem het. Weet jy ek was nogal aangedaan toe ek die name in die sand sien. Dit het my diep geraak. Baie dankie!
LikeLiked by 1 person
Ek is bly dit het iets vir jou beteken,San.Jou wildtuinsandname het alles begin!
LikeLike
Mooi LettyAnn!
LikeLiked by 1 person
🥰
LikeLike
Wat ń lekkerte, Aalsie!
LikeLiked by 1 person
🤩
LikeLike
Die foto’s spreek vanself. Dit sê alles. Wat ‘n voorreg om vriende en familie as gawes van God te kan ontvang!
LikeLike
Ja,twêni💞
LikeLike
Dit klink idillies! Dankie vir die name in die sand 🥰
LikeLiked by 1 person
Ja,en die weer was wonderlik…heel naweek lank. Plesier vir die name in die sand. So kon ons almal deel in die vreugde van die see🎉
LikeLiked by 1 person
Yayyyyyyy, nou ek inni Wildtuin en by die see, I am blessed!!!!🙏🌻
LikeLiked by 1 person
Jy moet nou nog net ons name in julle woestynsand skryf,Carien🐫
LikeLike
Is dit ok as ek dit in die winter doen😬, I don’t do hot so well😄😄🥵
LikeLike
100%,Carien🎊
LikeLike