1976: DRIE Dates op EEN Aand

(Lees ook…die tweeling se ‘Parent Trap’ -ervaring in Sub A.)

https://aalsie.wordpress.com/2020/06/08/die-onmoontlike-tweeling
Julle onthou mos nog die klasomruilepisode by Bloemhof Laerskool? Dit was weer sulke tyd.
Ek en Joanie was op verskillende universiteite. Sy op Tuks in Pretoria en ek op die destydse RAU in Johannesburg. Joanie was op daardie stadium ongebonde, want sy het so pas haar kys die trekpas gegee en myne was twee jaar vas met diensplig in Saldanha.
Maar ek het gereeld vir die naweek huistoe gegaan en ons het baie gemeenskaplike vriende gehad. Skoolvriende en universiteitsvriende.
Dit gebeur toe een naweek dat Joanie drie ouens op tou gehad het…die een so ywerig soos die ander. Vir wie moet jy nou nee sê? Dis toe wat die ‘Parent Trap’ weer handig te pas kom. Ons is mos twee! Ons kan ten minste twee van die drie manne akkommodeer.
En so het dit gekom dat Joanie net die een ou moes teleurstel.

2 thoughts on “1976: DRIE Dates op EEN Aand

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s