Piekniekplekkies

Die piekniektafeltjies (soms net 1 km uitmekaar) vang my oog en ek komplimenteer my Suidwester op die feit dat Namibië sy piekniekplekkies langs die pad beter in stand hou as wat Suid-Afrika dit doen.  Sy droë reaksie?
“Maar ons is nog in Suid-Afrika”.

1 thought on “Piekniekplekkies

Leave a comment