Sensasie Sonder Sensor,Sonder Sensitiwiteit

Sodra iets soos ‘n lekker skinderstorie klink spits almal die ore, maar as lojaliteit in die hek duik verloor mens oombliklik belangstelling.

Dis hoe ek voel nadat ek die ikoon se boek oor sy storm-en drangjare gelees het.

Bo en behalwe die sensasie van sy eie stroom-oppigheid het hy al sy vriende se skandes uitgeblaker!

Dit sny deur die hart van enige bewonderaar.

15 thoughts on “Sensasie Sonder Sensor,Sonder Sensitiwiteit

Leave a comment