Dit was die jaar 2011. ‘n Leeskringvriendin het met ‘n handjievol boeke ateljee toe gekom. Boeke wat haar vriendin geskryf het wat Radio Overberg fm op Tinktinkietyd mag voorlees. Ek was in ekstase!
En vandag sit my kleinkind uit een van daardie boeke en lees…nouwel op haar manier maar sy verstaan presies wat Heleen Oosthuizen sê.
Ek het reeds n stapeltjie boeke gereed om vir my kleinkind te lees. Kan nie wag nie
LikeLike
Ek kan my net voorstel!
LikeLike
Kosbare foto 💖
LikeLike
Kosbare herinnering!X
LikeLiked by 1 person