“Toksies”

Hy lok sy gehoor, begin rustig, gaan oor in versnelde rat en ontspoor.

Dit is ‘n toksiese patroon.  Voorspelbaar. Geyk. Eers die weerloosheid dan word daar met mening ingelê, sleggesê, bombasties kras en kru woedend gebulder, ultimatums gestel en bloot uitgeskel.  Die slagoffer.

Die slagoffer mutileer alles, rasionaliseer alles, vernietig die uitdagings vir groei en ontwikkeling tot emosioneel volwasse mens omdat hy almal om hom vir sy karaktergebreke blameer.

Sy gevange gehoor is sprakeloos, maar hy pronk oor sy oorwinnig en sit siedend – steeds met al sy emosionele bagasie – op sy troon.

5 thoughts on ““Toksies”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s