Napier Patatfees

11:52 kry ek ‘n 24 sekonde lange musiekvideo van my radiospanmaat uit Napier.  Dis Patatfees op Napier en 20 minute later kon ons opgewonde aankondig: ” ons is hier!”
Op die video was  Alan Ratcliff se musikante vind ek later uit. Napier se Protea Kaas stalletjie lewer ‘n breedvoerige bekendstelling deur Edlyn Adams op en die Italianer, Fabio Lauro, wys sy slag met ‘n pizza.  Fabio stem in dat ek hom kiek en pak met flambiose styl sy pizza uit.
My hond voel tuis tussen die ander geleiselde viervoetiges en ons haak op bale vas tussen ons goeie vriende. Ons nooi hulle op die ingewing van die oomblik om te kom rugby kyk en hieruit word ‘n splinternuwe storie ontwikkel.

3 thoughts on “Napier Patatfees

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s