My pa het my gedwing om die pote vas te hou, omdat ek gesê het ek sal nie slag nie, bly eerder sonder kos. Ek is nie moordenaar nie. Toe hy kap het ek laat los en die arme hoender het sonder kop rondgehol. Ek was histeries. Toe moet ek ‘n skaap se nek afsny. Terwyl my pa vashou. Ek dink ek het hom nog nooit daarvoor vergewe nie.
Baie geluk. Dit het aaklige herinneringe teruggebring.
LikeLike
Dankie,ja,ek was ook al by met so ‘n slagting.😳
LikeLiked by 1 person
My pa het my gedwing om die pote vas te hou, omdat ek gesê het ek sal nie slag nie, bly eerder sonder kos. Ek is nie moordenaar nie. Toe hy kap het ek laat los en die arme hoender het sonder kop rondgehol. Ek was histeries. Toe moet ek ‘n skaap se nek afsny. Terwyl my pa vashou. Ek dink ek het hom nog nooit daarvoor vergewe nie.
LikeLike
Jou arme ding!
LikeLiked by 1 person
Ek sal dit nooi aan my kinders doen nie en die ouma in jou storie was vir my erg.
LikeLike
Darem gelukkig nie mý ouma nie😆
LikeLiked by 1 person
Net omdat ek dit so sleg beleef het. Sal nooit dat my kleinkinders slag nie, ons kan maar gras eet …
LikeLike
Aha! Die nageslag van Nebukadnezer.
LikeLiked by 1 person
Dit was wel pragtig geskryf.
LikeLike
Baie dankie. Tema gebonde, jy weet.
LikeLiked by 1 person
Met ‘n kinkel in die kabel. gelukkig vir jou, ek wou ophou lees …
LikeLike
😆
LikeLike
Wou skryf dat jy besige bytjie is, lekker om jou te ken.
LikeLike
Dankie.Ek is bly ek ken jou ook!
LikeLiked by 1 person
Dis wonderlik, Lettie-Anne!!! Baie, baie geluk.💝
LikeLike
Baie dankie,Una,dit was ‘n heerlike verrassing🥰
LikeLike
Dankie,Linda,jy maak my dag!💕
LikeLike
Die erkenning is wonderlik. Jou talent is egter bo eerste prys. Dit is manjifiek!
LikeLike
EErste prys! Welverdiend.
LikeLike
Dankie,Toortsie🥳
LikeLiked by 1 person