Wees

Jy sit daar tussen jou bejaarde ma, jou jeugvriendinne en drie vreemdelinge en spalk jou hart oop.  Hoekom?  Hoe doen jy dit aan jouself? Is dit om jouself te verduidelik, te verontskuldig, te rasionaliseer of te verrinneweer?

Wie van hierdie kombinasie ken jou soos jy nou is? Jou kern is gekwes.  Jy is hiper intelligent.  Eensaam.  Geïsoleerd.  Lank nie meer deel van die familiekring van ouds nie.

Wie het al in jou wit skoene gestaan?  Wie wil?!

Worstel gerus verwoed voort maar hou op.  Kry end met hierdie kastyding en dít voor ‘n binêre gehoor.

Wat is dit wat jy wil hoor?  Wéés net…wees.

9 thoughts on “Wees

  1. Pingback: Goue Vroue Trouetoer #3 – toortsie.com

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s