Hy is nou drie. ‘n Werfbobbejaantjie, maar soms verdwyn hy soos ‘n groot speld. In sy pa se woorde: “Partykeer Dan verloor ek hom. Dan soek ek hom en dan sit hy êrens besig om boek te ‘lees’. Dan smelt my hart.”

Dierbaarheid vanself. My kleinkind sit vir beer op n stoel en lees dan die boek vir hom voor. Sommer haar eie opmaaksel maar sy lees en blaai en lees en blaai. Begin altyd elke bladsy met once upon a time en dan gaan dit weer verder
LikeLiked by 1 person
Once upon a time, nogal!
LikeLike
Ja, sy lees elke bladsy vir my ook en begin daarmee en dan moet ek vrae vra oor die prentjies sodat sy kan vertel waaroor dit gaan.
LikeLike
Dit is goed hy hou van boeke, te oulik
LikeLiked by 1 person
Ja!
LikeLike
Ag Letty-Ann, hy is net te dierbaar!
LikeLiked by 1 person
Ja,né,Una.
LikeLike
Regtig hartsmeltmateriaal. ❤️
LikeLiked by 1 person
❣
LikeLike
So pragtig gestel. Dan smelt my hart sommer ook.
LikeLiked by 1 person
Ja,né,Seegogga.
LikeLike
Hy gaan slim wees…lees maak kinders superslim…
LikeLiked by 1 person
Ons glo so!
LikeLike
Myne ook, hoor, dan smelt my hart ook.
LikeLiked by 1 person
Jip!
LikeLiked by 1 person
❤ 😍
LikeLiked by 1 person
❤❣
LikeLiked by 1 person