San het die Goue Vroue soos volg getoets:
“Het julle al geskryf oor die kostelikste oomblik met ‘n kleinkind? Indien nie – dit kan ook ‘n oulike boek maak. Dalk ook in alfabetiese orde??? I donno. Besluit maar…”
Toe besluit ek om my middelste kleinkind se woordeskat te deel. Dis sy wat hierbo in haar bed sit.
Die nuutste.Nina klim in die bed met ‘n boek,maak haar poppies onder ‘n kombersie toe en lees vir hulle!!
Nina se woordeskat op 19 mde
Mamma
Pappa
Maatjie
Baba
Ouma
Oupa
Tannie
Oom
Udo
Mak (Mark)
Tommy
Bacca
Hôda (Yoda)
Appie
Tat (kat)
Woef
Padda (ook vir krokodil/dinosoar)
Hoehoe (uil)
Pêd
Kaap
Koei
Has
Mys
Papiek (Pepa Pig)
Pieg (vlieg)
Nannas (borsmelk)
Kos (tos)
Matie (tamatie)
apuh (appel)
Tas (kaas)
Botie (broodjie)
Mak (melk)
Bate (water)
Komme (komkommer)
Moen (lemoen)
Tiemoen (suurlemoen)
Pap
Bottel
Bôd (bord)
Koek (koek, chocolate, sweets)
Happie
Bad
Lappie
Bôsel (tandeborsel)
Poe (shampoo)
Ty (trui)
Batie (baadjie)
Hoed
Tokkies (sokkies)
Boek (broek)
Keke (klere)
Toene (skoene)
Teemboek (swembroek)
Doeke
Tikkie (strikkie/rekkie)
Poef
Piepie
Kop
Mon (mond)
Njis (neus)
Ole (ore)
Ogies
Missie (moesie)
Nakie (naeltjie)
Hale (hare)
Buh (bril)
Hanne (hande)
Poete (voete)
Pinge (vinger)
Boude
Bed
Tas
Tas (kas)
Toeh (stoel)
Tlappe
Ka (kar)
Hys
Behs (kombers)
Kahkie (karretjie/pram)
Mat
Tan (sand)
Tee (see)
Hags (gras)
Klippe
takkie (sakkie)
Ba (bal)
Boeke
Teddie
Tiekie (tiertjie)
Mout (remote speelding)
Tap (stap)
Dudu
Hy (ry)
Is (sit)
ôtau (optel)
ytah (uithaal)
eet
mof (mors)
taan (staan)
hees (lees)
was
klim
kak (kyk)
hê
peeh (speel)
daan (dans)
ting (sing)
bal (val)
Moeg
Honge
Toooeeet (koud)
Halm (warm)
Bo
Da (daar)
Bêg (weg)
Hallo
Bai
Amen
Eina
Sy praat baie!!! Gaan beslis n juffrou word….so kosbaar
LikeLiked by 1 person
Jip!Slimmie🤩
LikeLike
Net n mamma en ouma kan hierdie brabbeltaal verstaan. En elkeen is kosbaar
LikeLiked by 1 person
Ja! Dis té ougat.
LikeLike
Goeie woordeskat vir so ń klein juffie
LikeLiked by 1 person
Ja! Sy begin nou al twee-twee woordjies sê.
LikeLike
Groot woordeskat!
LikeLiked by 1 person
Taalfamilie💞
LikeLike
Dis dierbaar, ek vermoed sy aard na haar ouma wat taalvaardigheid aanbetref?
LikeLiked by 1 person
Jy wéét dan,Una! Haar mamma is self vol woorde…sy is ‘n spraakterapeut.😉
LikeLike
Sjoe, dit is ‘n baie uitgebreide woordeskat vir so klein dogtertjie.
LikeLiked by 1 person
Ja,né,Christa.My hart swel!
LikeLiked by 1 person
Jy het met reg rede.
LikeLike