Dinamika duur voort

Hier sit hulle. ‘n Handjie vol bekwame plattelandse vroue in die ateljee van Bredasdorp se gemeenskapsradio in gesprek met die uwe, destyds die aanbieder van die program, Kloutjie by die Oor.

Hulle het om die beurt leiding geneem by die Kaaplandse Vroue Landbou Vereniging se Tak op Bredasdorp.

Hierdie ateljee het lank laas soveel dinamika rondom ‘n enkele mikrofoon geakkommodeer.

6 thoughts on “Dinamika duur voort

Leave a comment