Die Goue Vroue pak ‘n splinternuwe uitdaging aan.Dis nou,so tussendeur hulle avonture op Rebusfontein en dan is daar boonop die maandkalender waar elkeen foto’s met ‘n storie skryf.Maar hierdie, HIERDIE IS DIE ONTKNOPING VAN ELKEEN SE DIEPSTE HARTSGEHEIME.
Diep in die hart van hierdie geel bladsye versonke lê die geheim opgesluit.
Nie eens onsigbare ink of kodifisering verbloem die geheimenisse nie. Elke vrou het haar ontblote geheim versigtig uit hierdie boek verwyder…uitgesny!
Met net mooi genoeg provokasie sal elke vrou dalk, ja dalk tóg! een vir een hulle bladsye terugskryf sodat die leser kan agterkom HOE en WAT en HOEKOM elkeen in haar eie reg geluk gevind het.https://fresh.inlinkz.com/p/567e0dbec3284abbacab09e8d73f276e

Pingback: Die Kern – ‘n Bankroof – toortsie.com
Ek kort so bietjie agtergrond hier, dink ek is in die duister. Waaroor presies?
LikeLike
Frannie,kan ek na jou skryf?
LikeLike
Maar natuurlik! Dis dan jou breinkind – ek skryf die einde so.
LikeLike
Jippieee!!
LikeLiked by 1 person
Ek het die agtergrond sommer direk vir jou gestuur😊
LikeLiked by 2 people
Frannie is aan’t skrywe, gee net nog so ‘n paar uur kans…
LikeLike
Ja.Ek het my storie al uitgedink.Ek is nuuskierig oor almal s’n.Maar eers Tannie Frannie.
LikeLike
Dit gaan nou heerlik wees, Aalsie!
LikeLike