Hier het hul jaarliks ‘n sogenaamde boeke fees vir twee dae oor ‘n naweek. Dis alles geskenkde boeke wat mens vir baie min geld koop. Dis baie gewild. Verlede jaar kon dit nie plaasvind nie en hierdie jaar gaan dit groter as ooit wees. Jy is beslis baie vindingryk om dit so te doen in die huidige omstandighede.
Dankie,Scrapy!
LikeLike

Julle is welkom om dit na te aap daar waar julle is.
LikeLike
Briljante idee!
LikeLiked by 1 person
Dit klink absoluut wonderlik.
LikeLike
Dankie,Christa.Dit werk soos ‘n droom.
LikeLiked by 2 people
Die kantstrokie, Toortsie, was spesiaal vir jou.
LikeLike
A!Dankie.Ek sien jy hét 5 boeke gekoop📚
LikeLiked by 2 people
Dankie!
LikeLike
Hierdie is so ‘n oulike inisiatief van jou! Ek het tog te lekker geblaai in my hoop boeke vir net R50.
LikeLiked by 1 person
Net R10!
LikeLiked by 2 people
Ja R10. ‘N hele hoop vir R50. Ewe met ‘n stukkie kant bymekaar gebind.
LikeLiked by 1 person