‘n Vraag waaraan identiese tweeling ‘n leeftyd lank uitgelewer is,is “I can’t see the difference can you see the difference?”
In ons geval was dit die gepunte oor…my puntjie is aan die regteroor en Joanie s’n is links.
Maar ek moet nou eers die Vlootstorie vertel…In die Suid-Afrikaanse Vloot het daar dikwels buitelandse matrose kom besoek aflê. Begeesterde jong manne vol avontuurlus maar die plaaslike jong uniformmanne het hulle met spitsvondigheid -wat by uitnemendheid tussen kamerade bestaan- die vreemdelinge se siel uitgetrek. By een so ‘n geleentheid het hulle vir ‘n sjinese uitruilstudent geleer dat die populêre groet in Suid-Afrika is:”I can’t see thedifference,can you see the difference?” Toe dié stomme sjinese vlootie niksvermoedend die eerste keer hierdie groet groet bars almal uit van die lag!
Siessssstog!
LikeLike
En julle het seker al name omgeruil….en julle doodgelag!
LikeLike
Jy weet dan!Darem net in sub A.
LikeLike
En seker nie julle kêrels verwar nie?
LikeLike
Nee,darem nie!Die risiko was te groot!
LikeLike
By verre meer pret!!😄😄
LikeLike
Julle het seker steeds baie pret én baie frustrasies. 😁
LikeLiked by 1 person