Overbergtrippie

Pap en vleis,ja! In Manor House styl…dis wat ons hierdie Sondagmiddag aan die soom van Tesselaarsdal oppad tussen Van Brakelstoor en Stanford geniet het! En toe besluit ons om via Tesselaarsdal terug te ry huistoe. Hierdie reeks foto’s begin by Manor House se bord pap en vleis en daarna nooi ek jou om saam met ons die pad tot op Bredasdorp te volg.

Alles my eie selfoonfoto’s! Geneem op 23 Augustus 2020.

Ons ry deur Tesselaarsdal en vind nie net plaasdiere in die lande nie, maar ook wild. Deur die dale het ons gery, met mooi musiek in die motor en gesels soos net familie kan!

By die huis!

18 thoughts on “Overbergtrippie

Leave a reply to Toortsie Cancel reply