Die Sterre Skyn

Snags as die sterre hulle lê kry
wanneer snelweë leeg loop
Bondel my huismense
met gees, siel en liggaam saam

Dis dán wanneer die band al stywer trek
Die band van hoort
Van lééf in een vertrek

Snags, met my man, my kind, my hond
hier digby my
Skakel ek vir eers af
want môre is weer dag

5 thoughts on “Die Sterre Skyn

  1. Pragtig.
    Op Do., 20 Aug. 2020 8:13 AM het Letty-Ann se Ervarings geskryf:
    > Letty-Ann posted: ” Snags as die sterre hulle lê krywanneer snelweë leeg > loopBondel my huismensemet gees, siel en liggaam saamDis dán wanneer die > band al stywer trekDie band van hoortVan lééf in een vertrekSnags, met my > man, my kind, my hondhier digby mySkakel ek vir eers a” >

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s